By Kim Ludick on Monday, 23 February 2009
Category: Kim Ludick

Hak af ons vlieg vandag...

 Hey Almal wat so getrou my blogs lees...

hoop dit gaan nog goed met julle en dat die jaar sover net n blessing is...

Dankie vir almal wat al geld gedoneer het.

Ons het gister R80 000 gekry en nou kan ons almal Egipte toe gaan... jippy

Die week het ons baie goed gedoen oor spiritual Gifts - dit was amazing die Here ht regtig met ons gewerk.

Ek sit nou in my kamer vir die laaste keer ons vlieg oor 5ure en 15 min (presies).

Ek is super opgewonde en kan nie wag om te gaan nie.

Vanoggend het die oom wie die kurses aangebied het vir ons spanne (South Bound) geprofeteer. Ons span se profetiese woord was dat ons die oes sal inbring die jaar en dat ons met die swaard(woord) oorlog sal voer vir die Here.

My Profetiese woord was dat ek n "women of influance" is en dat ek die jaar se ervaring saam my gaan terug bring en deel met al my mense en dit n groot impak gaan maak in Suid-Afrika - nou kan ek eers nie meer wag om te gaan nie.

Ek sal weer Blog daar van die Noorde af maar nou moet ek gaan...

 Liefde Kim

Leave Comments