hey daar ouens waar begin mens om te beskruif wat mens ervaar
ons het begin travel uit jerusalem na cairo vir 20ure en daar n dag gehha van slaap en eet toe die nag 3am gevlieg na malasja en tot by ons slaapplek was dit 31ure travel waar ons 3am gaan slaap het en die volgende oggend 6am wakker gemaak met woorde... Race Time
ons het het n challange gehaad van kuhala lampur in malasja tot in phuket in thailand. dit was ongelooflik cool en was regig amazing wat ons beleef het en gesien het. moes die petronas towers klim, was by batu caves en moes gaan slide en rollercoaster gery en toe froglegs poridge eet, en toe travel van daar na phuket wat soos 1500km wat ons moes ry tot by nu young beach waar ons moes eindig. ons het olivante rery en sticky rice en mango geeet.
God het regtig vir ons kom voorsien en dat hy ons met sulke great mense oor ons pad gestuur het wat ons met geld voorsien het. hoe ons geestlik gevul raak deer so lang race.
ouens bid vir ons asb hier in thailand, vir die mense en ons gesondheid maar veral vir die locals hier dat hulle God in ons kan sien.
liefde
Comments