By Wayne Vermeulen on Thursday, 12 March 2009
Category: Wayne Vermeulen

my eerste blog... ek is jammer

ek het die verkeer oorleef in Cairo... gebed is baie belangrik. ek geniet my gate uit. die Koptiese mense is baie "warm". God is baie besig in die land. Dahab rule nogdteeds... ek mis almal/// Suid AfriKa is TOPS.... ek mis die braaivleis
Leave Comments