Hi da is veilig in Santa Cruz Bolivia na twee leke aande op Brazil se sleepliners, ‘n nag op Campo Grande internastinaal en di langste en ongemaklikste 14uur overnight bustrip van my lewe nog, gelykstaande aan di “deathtrip” van ’06 in China.
Op ‘n stadium gefoel ek doen EA en die ou in die donker langs my gestamp, net om spaans te hoor om te check.
Op di oomblik is die drie van ons in ‘n baie oulike “backpackers” met baie potensiaal soos altyd. En herstel van die 4 aande op die pad.
Ons is nog baie onseker oor wat ons gan doen ma voel dat ons vireers hier moet vertoef. Santa Cruz is ‘n baie groot stad met baie potensiaal. Die
taal is nogals ‘n groot uitdaaging vir ons en is onseker hoe dit die uitkyk van werk kan afekteer.
Voel ons moet op ‘n stadium dit deur maak Lapaz en dan Peru toe ma vertou di Here vir sy leiding.
Geestelik, ons dra alles an di Here op en vertrou dan dat Sy wil sal geskiet. Bid baie. Die ouens is baie gediseplieneerd met hulle eie bybelstudie en het al goeie chats gehaat oor waar hulle nou is in hulle groei. Vertrou di Here ve nog baie, ma sal sien wat Hy vir ons het.
Lat weet ma as julle enegeiets op di hart het en of di Here enegeiets ve julle gese het.
Groete, liefte, vrede en voorspoed...
Die Manne