Global Challenge Logo

GC Missions Blog Archive text

Participant Blogs

Global Challenge Missions Blog Archive: These are real blogs, from real people, bringing real change...

Safe in Santa Cruz

Sleeping on the streetHi da is veilig in Santa Cruz Bolivia na twee leke aande op Brazil se sleepliners, ‘n nag op Campo Grande internastinaal en di langste en ongemaklikste 14uur overnight bustrip van my lewe nog, gelykstaande aan di “deathtrip” van ’06 in China.

Op ‘n stadium gefoel ek doen EA en die ou in die donker langs my gestamp, net om spaans te hoor om te check.
Op di oomblik is die drie van ons in ‘n baie oulike “backpackers” met baie potensiaal soos altyd. En herstel van die 4 aande op die pad.

Ons is nog baie onseker oor wat ons gan doen ma voel dat ons vireers hier moet vertoef. Santa Cruz is ‘n baie groot stad met baie potensiaal. Die taal is nogals ‘n groot uitdaaging vir ons en is onseker hoe dit die uitkyk van werk kan afekteer. Hitch hikingVoel ons moet op ‘n stadium dit deur maak Lapaz en dan Peru toe ma vertou di Here vir sy leiding. 

Geestelik, ons dra alles an di Here op en vertrou dan dat Sy wil sal geskiet. Bid baie. Die ouens is baie gediseplieneerd met hulle eie bybelstudie en het al goeie chats gehaat oor waar hulle nou is in hulle groei. Vertrou di Here ve nog baie, ma sal sien wat Hy vir ons het.

Lat weet ma as julle enegeiets op di hart het en of di Here enegeiets ve julle gese het.

Groete, liefte, vrede en voorspoed...

Die Manne

Rate this blog entry:
Broken in the hands of the Almighty
East Africa Rollercoaster
 

Comments

No comments made yet. Be the first to submit a comment

GC Logo White Jumper Man Transparent medium

Thanks to QuestionPro for providing us over 35 question types to choose from. The advanced question types help up collect deep insights.

© Global Challenge. All rights reserved.