05 Maart 2010: Ons het gister ʼn ongelooflike dag gehad ons het in die berge gaan stap in die koue en dit was toe gemis en as jy trap trap jy soms tot by jou heupe so diep is die sneeu. Terwyl ons op gestap het, het dit gesneeu reën wat ʼn lekker gevoel en belewenis was. Natuurlik het ek oral op geklim en ek het tot gehol in sneeu !!! Ek het partykeer gedink ek trap nog op sneeu dan sit ek heup diepte in die sneeu en dan vries jy jou boudjies af in daardie sneeu.
PJ het op ʼn tyd gesê dit is -5 grade toe ons 3’400 meter bo seespieël was. Glo vir my dit was koud !!! Ek moet
Ek vra net assseblief dat almal vir ons sal bid waar ons Sondag na die Kinderhuis toe gaan en het dan eers
dalk as lughawe internet het dan het ek daar internet want ons gaan net by die Kinderhuis vir 3weke lank wees en daar help waar ons kan!!!
Bid ook vir die mense in Indië want ons was al ʼn paar keer uit gestuur om met mense te gaan praat en te gesels. Het met baie verskillende mense gepraat van ʼn boer tot ʼn man lang die pad wat koerante verkoop en elkeen van hulle weet of het al gehoor van Jesus en die Hemel , maar hulle sê dat niemand van ons al die hemel gesien het nie so hoekom en hoe moet hulle daar in glo en ek moet sê ons het ook Christene van Indië gekry wat nice was om met hulle te gesels.
Liefde groete Wynand