Global Challenge Logo

GC Missions Blog Archive text


Warning: count(): Parameter must be an array or an object that implements Countable in /home2/globalch/blogarchive.missions.globalchallenge.org/components/com_easyblog/views/categories/view.html.php on line 153

Participant Blogs

Global Challenge Missions Blog Archive: These are real blogs, from real people, bringing real change...

SOUTH BOUND WORLD MAP

SOUTH BOUND WORLD MAP
Rate this blog entry:
1058 Hits
0 Comments

yellow teams YELLOW GUATEVER t-shirts

yellow teams YELLOW GUATEVER t-shirts
 
Rate this blog entry:
1255 Hits
0 Comments

Tydperk in Quatemala was net amazing ...

Tydperk in Quatemala was net amazing ...
Normal 0 false false false false EN-US X-NONE X-NONE Dag se aan almal daar ver ver weg … Daar is so baie baie dinge om oor en van Guatemala te se en te vertel ek weet nie waar om te begin nie so ek gaan dit kort knip en so kort moontlik hou !!! Soos julle almal teen die tyd weet ,was ons ‘n maand in Guatemala in Panajachel   by ‘n ongelooflikke groot meer 14km by uhm kan nie onthou by hoeveel maar dit was baie baie groot en was ongelooflik mooi daar berge agter ons en dan meer...
Continue reading
Rate this blog entry:
2128 Hits
0 Comments

Hillsong was awesome !!!

Hillsong was awesome !!!
SOUTH BOUND AT HILLSONG IN SYDNEY AUSTRALIA
Rate this blog entry:
2926 Hits
0 Comments

Yellow Fever Rule !!!

Yellow Fever Rule !!!
We are having fun in NZ !!!
Rate this blog entry:
1476 Hits
0 Comments

Viva viva viva la South Africa

Viva viva viva la South Africa
Rate this blog entry:
3157 Hits
0 Comments

Die wêreld moet weet dat GOD 'n healing God is !

Die wêreld moet weet dat GOD 'n healing God is !
30 Maart 2010   Ek wil net laat weet ons is veilig in Cambodia (Phnom Phen) na 'n lang dag se travel van Indië na Bangkok en toe eers na Cambodia waar ons genade gekry het op ons tasse, want nie een van ons se tasse was onder 15kg (die maksimum gewig toegelaat op binnelandse vlugte) nie en hulle het ons almal se tasse deur gestuur wat net God se genade was. Ek en PJ het toe een van die local kosse geëet wat heerlik was sticky rice $ mango julle verstaan nie dit was net die beste veral na...
Continue reading
Rate this blog entry:
3735 Hits
0 Comments

Ek vertrou die HERE met my toekoms !

Ek vertrou die HERE met my toekoms !
Hier by die Kinderhuis in Dwarka   Hier is so in die 80 kinders hier wat tussen die ouderdom van 3 jaar tot 16 jaar is hulle noem die GCEX meisies “Antie” en ons GCEX ouens noem hulle “Uncle”. Die grond wat hulle het, is ongelooflik groot en ek dink nie enige kind in Indië of selfs in die wêreld kan se hulle so groot erf of speelpark het nie.         Ons almal slaap in ons tente !                     Die wasgoed hang daar ja Ons het die 7de die oggend vroeg op gestaan in Shimla...
Continue reading
Rate this blog entry:
4457 Hits
0 Comments

In die sneeu

In die sneeu
05 Maart 2010: Ons het gister ʼn ongelooflike dag gehad ons het in die berge gaan stap in die koue en dit was toe gemis en as jy trap trap jy soms tot by jou heupe so diep is die sneeu. Terwyl ons op gestap het, het dit gesneeu reën wat ʼn lekker gevoel en belewenis was. Natuurlik het ek oral op geklim en ek het tot gehol in sneeu !!! Ek het partykeer gedink ek trap nog op sneeu dan sit ek heup diepte in die sneeu en dan vries jy jou boudjies af in daardie sneeu. PJ het...
Continue reading
Rate this blog entry:
4256 Hits
0 Comments

Ongelooflike belewenis in Indië

Ongelooflike belewenis in Indië
03 Maart 2010 Dit is ʼn ongelooflike belewenis sover in Indië Ons het 2uur JHB verlaat waar ons mense moes tata se wat ongelooflik moeilik was. Op die vliegtuig het almal maar geslaap en fliek op 2 gekyk het. Ons het ook asemrowende mooi dinge gesien uit die lug ons het oor Zanzibar gevleg en het oor klomp riviere en mere gevlieg het en dit was nog vol maan ook wat alles net nog mooier en mooier gemaak het. Net voor ons geland het in Dubai was dit net liggies waar  jy kyk uit die vliegtuig uit wat ʼn baie...
Continue reading
Tags:
Rate this blog entry:
4589 Hits
0 Comments

GC Logo White Jumper Man Transparent medium

Thanks to QuestionPro for providing us over 35 question types to choose from. The advanced question types help up collect deep insights.

© Global Challenge. All rights reserved.