Global Challenge Logo

GC Missions Blog Archive text

Participant Blogs

Global Challenge Missions Blog Archive: These are real blogs, from real people, bringing real change...

Veilig in Deli

Ons is veilig in Deli Indië Dit is heeltemal 'n ander kultuur - dit is net mal (die straat lyne en robotte help niks) maar dit is baie baie lekker. Ons is 3 1/2 ure voor SA Tyd Ons is nou my een van baie markte in een van die gangetjies in strate. Ons ry more 05h45 met die trein na die Himalaja Berge. My mangel onsteking pla nog – bid asseblief dat dit gesond word (12h00 SA Tyd - 27 Feb. 2010)

Hier is South Bound span op lughawe in Johannesburg. Dit was 'n missie om daar te kom want daar was 2 ongelukke op die R21 van Pretoria. Ons was almal betyds en almal betyds geteken op Emirates Vlug wat 14h00 vertrek het

 

 

 

Rate this blog entry:
2010 South Bound Span veilig in Deli
WhY? WhY! wHy............
 

Comments

Guest - tersia Schoeman on Sunday, 28 February 2010 11:44

Amazing to see all of you just really love each other, and the joy you had seeing each other again. My prayer for you Wynand today is, that the Lord will open your spiritual eyes in every situation, and that He will be the bright light on your path for Him. May God the Healer heal your tonsilitis and 'voetvratte' that was burned the day before departure. That God will keep you from any further infection in your body. That His miracle of healing will be done in your body soon, as I pray to our Almigty. We love you. Enjoy every moment. 'Onse Schoemies tuis'

0
Amazing to see all of you just really love each other, and the joy you had seeing each other again. My prayer for you Wynand today is, that the Lord will open your spiritual eyes in every situation, and that He will be the bright light on your path for Him. May God the Healer heal your tonsilitis and 'voetvratte' that was burned the day before departure. That God will keep you from any further infection in your body. That His miracle of healing will be done in your body soon, as I pray to our Almigty. We love you. Enjoy every moment. 'Onse Schoemies tuis'
Guest - Adel en Kie on Monday, 01 March 2010 11:03

Hello Wynand en aan almal wat saam met jou is, wel watter nuus het ek vir jou uit SA, (snaaks om dit te hoor ne) behalwe dat ek natuurlik in my moedertaal, Afrikaans gaan skryf. Dit is 'n baie baie warm en winderige dag in die Kaap, mag seker nie kla nie ons wil mos hier bly. Ja wel ons het eintlik 'n baie lekke naweek gehad, Daniel en Charise het 'n SA sportdag by hulle skool gehad, hulle het mini-sporte gedoen vanaf rugby, krieket, tennis en netbal en nog ander vir so 5min 'n sport en daarna het ons lekke gebraai so tussen die plaasdiere.

Ons huiskopery gaan ok nog aan, ons sou mos die 8ste getrek het en nou trek ons eers die 25ste Maart, gelukkig net voordat ouma kom kuier oor die Two Oceance. Ek sal maar deurnag moet uitpak dat sy niks moet doen nie anders gaan sy my mal maak. Sy land al die 28ste Maart en kuier tot die 9 April. Ons gaan op haar verjaarsdag 'n moonrisingwalk met haar doen by Delvera wynplaas, so ek sien nogal uit daarna.

Ons gaan ook almal die 22ste Maart
na Angus in die nuwe Groenpunt stadion luister ek is nogal opgewonde daaroor, ons sal maar hierdie wereldsokker aan Liewe Jesus gaan opdrae.

Agge nee, ek hoop jou keel voel al by hierdie tyd beter, waar is jou warm soutwatertjies wat jy moet gorrel? ek glo en hoop ook jou voete is al sommer 100.

Laat weet maar hoe dit gaan, lief vir jou en sterkte vir julle almal daar.

Van al ons grobels

0
Hello Wynand en aan almal wat saam met jou is, wel watter nuus het ek vir jou uit SA, (snaaks om dit te hoor ne) behalwe dat ek natuurlik in my moedertaal, Afrikaans gaan skryf. Dit is 'n baie baie warm en winderige dag in die Kaap, mag seker nie kla nie ons wil mos hier bly. Ja wel ons het eintlik 'n baie lekke naweek gehad, Daniel en Charise het 'n SA sportdag by hulle skool gehad, hulle het mini-sporte gedoen vanaf rugby, krieket, tennis en netbal en nog ander vir so 5min 'n sport en daarna het ons lekke gebraai so tussen die plaasdiere. Ons huiskopery gaan ok nog aan, ons sou mos die 8ste getrek het en nou trek ons eers die 25ste Maart, gelukkig net voordat ouma kom kuier oor die Two Oceance. Ek sal maar deurnag moet uitpak dat sy niks moet doen nie anders gaan sy my mal maak. Sy land al die 28ste Maart en kuier tot die 9 April. Ons gaan op haar verjaarsdag 'n moonrisingwalk met haar doen by Delvera wynplaas, so ek sien nogal uit daarna. Ons gaan ook almal die 22ste Maart na Angus in die nuwe Groenpunt stadion luister ek is nogal opgewonde daaroor, ons sal maar hierdie wereldsokker aan Liewe Jesus gaan opdrae. Agge nee, ek hoop jou keel voel al by hierdie tyd beter, waar is jou warm soutwatertjies wat jy moet gorrel? ek glo en hoop ook jou voete is al sommer 100. Laat weet maar hoe dit gaan, lief vir jou en sterkte vir julle almal daar. Van al ons grobels
Guest - Ouma Schoeman on Tuesday, 02 March 2010 03:49

Hi my lief Bok!
Dis soooo wonderlik om so van jou te kan hoor!
Oupa en ek bid vir jou keel en vir almal van julle se beskerming deur HaShem. Ons vertrou Hom vir vooruitgaan waar julle ook is en gaan. Ons weet dat Sy lig deur jou en elkeen van die ander sal skyn.
Dit gaan goed met ons 2tjies! Oupa was baie teleurgestel in die Cheetas verlede Saterdag - sommer weer gesê hy gaan nou rolbal kyk!

Wees geseën my lief Bok
Oupa en Ekke

0
Hi my lief Bok! Dis soooo wonderlik om so van jou te kan hoor! Oupa en ek bid vir jou keel en vir almal van julle se beskerming deur HaShem. Ons vertrou Hom vir vooruitgaan waar julle ook is en gaan. Ons weet dat Sy lig deur jou en elkeen van die ander sal skyn. Dit gaan goed met ons 2tjies! Oupa was baie teleurgestel in die Cheetas verlede Saterdag - sommer weer gesê hy gaan nou rolbal kyk! Wees geseën my lief Bok Oupa en Ekke
Guest - Lize Kok on Wednesday, 03 March 2010 02:15

Hallo daar doer! Met die groot Pacific oseaan wat ons skei mis ek jou kwai my vriend.. Jy's in my gebede en God is in jou, om jou, voor jou en agter jou..

Mooi bly mater!

0
Hallo daar doer! Met die groot Pacific oseaan wat ons skei mis ek jou kwai my vriend.. Jy's in my gebede en God is in jou, om jou, voor jou en agter jou.. Mooi bly mater!
Guest - Ronel on Wednesday, 03 March 2010 06:36

Ek bid Wynand vir jou gesondheid en sommer vir jou hele span se beskerming teen enige siektes in Indië!! Lief vir jou en "Let your life by a shining light to the nations!!!!"

0
Ek bid Wynand vir jou gesondheid en sommer vir jou hele span se beskerming teen enige siektes in Indië!! Lief vir jou en "Let your life by a shining light to the nations!!!!"
Guest - Antoinette Jonker on Thursday, 04 March 2010 09:47

May this Journey with God, be one that will forever be edged in your mind and bear witness of the life you live for Him. May you be granted favour and joy in abundance because He is who He says He is. Remember you are building bridges that can never be broken down. Keep on building, raising the standard to excellence wherever you go! And with every brick, praise His name!

0
May this Journey with God, be one that will forever be edged in your mind and bear witness of the life you live for Him. May you be granted favour and joy in abundance because He is who He says He is. Remember you are building bridges that can never be broken down. Keep on building, raising the standard to excellence wherever you go! And with every brick, praise His name!
Guest - Nadia "Tink" on Tuesday, 16 March 2010 12:53

Today I choose to give you only words of advice: If you have a dream goal in life, there is no harm in working towards it, as long as you believe that it's honoring to God. Often He is the one that gives you your heartfelt dreams and passions. You may find that along the way in life, your goals change. Be willing to adapt your goals so that they are realistic and align with God's plan for your life!

Julle is almal in ons Gebede!
Liefde
xxxx

"You will receive power when the Holy spirit comes on you, and you will be my witnesses!" Acts 1:8

0
Today I choose to give you only words of advice: If you have a dream goal in life, there is no harm in working towards it, as long as you believe that it's honoring to God. Often He is the one that gives you your heartfelt dreams and passions. You may find that along the way in life, your goals change. Be willing to adapt your goals so that they are realistic and align with God's plan for your life! Julle is almal in ons Gebede! Liefde xxxx "You will receive power when the Holy spirit comes on you, and you will be my witnesses!" Acts 1:8

GC Logo White Jumper Man Transparent medium

Thanks to QuestionPro for providing us over 35 question types to choose from. The advanced question types help up collect deep insights.

© Global Challenge. All rights reserved.