Hier is South Bound span op lughawe in Johannesburg. Dit was 'n missie
om daar te kom want daar was 2 ongelukke op die R21 van Pretoria. Ons was almal betyds en almal betyds geteken op Emirates Vlug wat 14h00 vertrek het