Hey Almal wat so getrou my blogs lees... hoop dit gaan nog goed met julle en dat die jaar sover net n blessing is... Dankie vir almal wat al geld gedoneer het. Ons het gister R80 000 gekry en nou kan ons almal Egipte toe gaan... jippy Die week het ons baie goed gedoen oor spiritual Gifts - dit was amazing die Here ht regtig met ons gewerk. Ek sit nou in my kamer vir die laaste keer ons vlieg oor 5ure en 15 min (presies). Ek is super opgewonde en kan nie wag om te gaan nie. Vanoggend het...
Warning: count(): Parameter must be an array or an object that implements Countable in /home2/globalch/blogarchive.missions.globalchallenge.org/components/com_easyblog/views/categories/view.html.php on line 153
Participant Blogs
Global Challenge Missions Blog Archive: These are real blogs, from real people, bringing real change...
Hallo Almal... ek het so baie geleer in die laaste maand dat ek nie eers kan dink wat die jaar gaan doen nie. ons was in Chani Village in die traskei naby Mtata. dit was soooooo mooi daar gewees ons het wel gechallenge om daar te kom, maar dit was alles die moeite werd ek het dit so baie geniet. ons het een lift al die pad gekry van Jeffreys tot daar. En die legend ou wat ons gevat het woon in Jeffreys EN hy het vir ons geen geld gevra nie wat n seen. Dit is so moeilik vir my...