Global Challenge Logo

GC Missions Blog Archive text

Participant Blogs

Global Challenge Missions Blog Archive: These are real blogs, from real people, bringing real change...

home sweet home...

Hallo Almal...

ek het so baie geleer in die laaste maand dat ek nie eers kan dink wat die jaar gaan doen nie.

 ons was in Chani Village in die traskei naby Mtata.

dit was soooooo mooi daar gewees ons het wel gechallenge om daar te kom, maar dit was alles die moeite werd ek het dit so baie geniet.

ons het een lift al die pad gekry van Jeffreys tot daar. En die legend ou wat ons gevat het woon in Jeffreys EN hy het vir ons geen geld gevra nie wat n seen.

Dit is so  moeilik vir my om te vertel wat ons alles gedoen het maar wat ek kan se is dat ek is n nuwe mens.

ek het n hele nuwe uitkyk oor die lewe gekry en my opinie oor baie dinge verander daagliks.

ek sal probeer om meer te blog die res van die jaar, maar nou is ek by my familie vir nog n paar daggies en wil elke sekonde by hulle spandeur.

Liefde Kim

Rate this blog entry:
Meet the orange team!!
An Amazing week!
 

Comments

No comments made yet. Be the first to submit a comment

GC Logo White Jumper Man Transparent medium

Thanks to QuestionPro for providing us over 35 question types to choose from. The advanced question types help up collect deep insights.

© Global Challenge. All rights reserved.