Global Challenge Logo

GC Missions Blog Archive text

Participant Blogs

Global Challenge Missions Blog Archive: These are real blogs, from real people, bringing real change...

NoRtHBoUnD LuKe 10

Red and Silwer teams are going on their Luke 10 journeys.
No food, no luggage - trusting  in God as their provider.
Silwer team is in Burma and Red team members are going to Malaysia. Please pray with us that this time will be fruitfull and blessed!

Rate this blog entry:
AUSTRALIA- work Your way 2010
THE LIME JOURNEY-Raw and uncut
 

Comments

Darko Rajic on Saturday, 04 September 2010 12:32

have fun guys
He will provide
wYw in Egypt

0
have fun guys He will provide :) wYw in Egypt :)
Johannes Wagner on Friday, 29 October 2010 11:54

Hi Dawid!


Sien jy al uit na jou tuisland my maat?!

Ons sien uit om julle te ontvang met 'n warm welkom net soos julle ons ontvang het verlede jaar toe ons terug gekom het na die 80 Days! Julle s'n is bietjie langer, dus bietjie meer uitputtend, dink ek...?

Luister maat, ek weet nie of jy gehoor het nie, maar ek en Petro is intussen getroud! 25 September! Ja, die dinge gebeur ook vinnig hier hoor... Ons is nou terug in Jbay, ek het mos CPX by oom Floyd hulle gedoen. Gaan volgende jaar nog hier bedien in verskeie skole, en baie in GLA.

Hoekom ek mail, is, ek het verneem julle is op pad Hong Kong toe vir 'n laaste pit stop voor julle terugkeer SA toe. Nou, my laptop het net verlede week skielik die gees gegee (moederbord het gecrash!) en nou is ek dringend opsoek na 'n oplossing. Dink jy jy sal my dalk kan help deur vir my 'n laptop van my keuse daardie kant kan koop as ek vir jou die geld oorswaai in jou rekening?

Laat weet my asb so gou moontlik dan gesels ons oor die opsies
en dan doen ek die betaling. Ons kan dalk 'n Skype chat maak. My Skype naam is "jsjs.wagner" en jy het nou my e-pos adres ook. Ek kry e-posse op my blackberry so jy kan enige tyd mail dan ontvang ek dit onmiddelik.

Sien uit om van jou te hoor. Sterkte vir die laaste stretch!


Groetnis

--
Johannes Wagner
Global Challenge
80 Days Koordineerder
+2772 891 3313
http://www.gcex.org

I am my Beloved's & my Beloved is mine!

0
Hi Dawid! Sien jy al uit na jou tuisland my maat?! Ons sien uit om julle te ontvang met 'n warm welkom net soos julle ons ontvang het verlede jaar toe ons terug gekom het na die 80 Days! Julle s'n is bietjie langer, dus bietjie meer uitputtend, dink ek...? Luister maat, ek weet nie of jy gehoor het nie, maar ek en Petro is intussen getroud! 25 September! Ja, die dinge gebeur ook vinnig hier hoor... Ons is nou terug in Jbay, ek het mos CPX by oom Floyd hulle gedoen. Gaan volgende jaar nog hier bedien in verskeie skole, en baie in GLA. Hoekom ek mail, is, ek het verneem julle is op pad Hong Kong toe vir 'n laaste pit stop voor julle terugkeer SA toe. Nou, my laptop het net verlede week skielik die gees gegee (moederbord het gecrash!) en nou is ek dringend opsoek na 'n oplossing. Dink jy jy sal my dalk kan help deur vir my 'n laptop van my keuse daardie kant kan koop as ek vir jou die geld oorswaai in jou rekening? Laat weet my asb so gou moontlik dan gesels ons oor die opsies en dan doen ek die betaling. Ons kan dalk 'n Skype chat maak. My Skype naam is "jsjs.wagner" en jy het nou my e-pos adres ook. Ek kry e-posse op my blackberry so jy kan enige tyd mail dan ontvang ek dit onmiddelik. Sien uit om van jou te hoor. Sterkte vir die laaste stretch! Groetnis -- Johannes Wagner Global Challenge 80 Days Koordineerder +2772 891 3313 www.gcex.org I am my Beloved's & my Beloved is mine!

GC Logo White Jumper Man Transparent medium

Thanks to QuestionPro for providing us over 35 question types to choose from. The advanced question types help up collect deep insights.

© Global Challenge. All rights reserved.