Wagon maker.
The Almighty Yahweh has called me as His son, established me as a rock and planted me as a fruit-bearing tree. He has lifted me on eagle’s wings, therefore I will run and not grow weary, I shall walk and not get tired. Integrity is the aim of my game, with fear and respect for Yahweh and others. I will run from evil. I will live for Christ and be seated with Him with love, joy and peace in my heart. I am baptised in the Holy Spirit. My word is my word. I like to be holy as my Heavenly Father is holy. I hate what is evil and cling to what is good. I seek wisdom and knowledge as my daily bread. I am clay in the Potter’s hands. He makes me laugh... He has created me as an exhorter and gives me a word when needed to a dry and thirsty land. I am His servant: Ready to go but willing to stay. Yahweh, my hero.
Comments
Hallo Wayne. So bly om van julle te hoor en die nuusbrief te ontvang. Dankie vir die blog details - ek sal hom daagliks dophou. Ek dink baie aan julle en bid vir jou en jou vrou. Mag julle tusssen al die voorbereiding en die daaropvolgende onbeplande events wat julle pad mag kruis nie julle fokus van dit waarvoor julle voel die Vader julle geroep het soos julle in julle blogs verklaar het verloor nie. MAg julle Sy stem duidelik hoor vir elke dag se beplanning en ek bid dat julle die stem van die Heilige Gees sonder aarseling sal gehoorsaam waar julle wysheid nodig het. Seenwense Roald
Dankie Roald. Seen wense vir jou ook. Jul gebede word opreg waardeuer.
Groete EA13
Hallo julle. Genade julle het gevorder. Dit lyk my julle geniet julleself as ek na die glimlagte op julle gesigte kyk. Vertel bietjie van die bediening en geestelike ervarings wat julle tot nou toe beleef het. Wayne ek sien jy was voor in die kajuit tydens die landing op julle vlug.....jou gelukkige blikskottel...ek wens ek was jy gewees. Kan jy onthou wie die vlieeniers was? Hoe het dit gebeur dat julle in die kajuit opgeeindig het en daar gesing het. Ek wens ek het die geld gehad om 'n vliegkaartjie te koop en 'n paar dae met julle te kom deurbring. Ek moet ry.....die tannie van die Cheese Shop het gebel....en as mens nie betyds is nie byt sy! Blessings....Roald