Luke 10 - Ecuador.. in a nutshell - die BLOU span - ek, Charlotte, Jana & Jansie Dag 1 : Ons is die oggend 11uur weg by die nice backpackers in Quito na die dorpie Mira- het as span gebid en gevoel ons moet soentoe, daar is by die 12 duisend inwoners in Mira waarvan meeste op plase werk as general labors, dus is dit 'n arm dorpie. Afstand gewys is dit redelik naby (300km) aan mekaar mar agv die Andes berge, vat dit baie lank om iewers uit te kom. Net buite die backpackers het ons by locals...