Warning: count(): Parameter must be an array or an object that implements Countable in /home2/globalch/blogarchive.missions.globalchallenge.org/components/com_easyblog/views/categories/view.html.php on line 153
Participant Blogs
Global Challenge Missions Blog Archive: These are real blogs, from real people, bringing real change...
Normal 0 false false false false EN-US X-NONE X-NONE Dag se aan almal daar ver ver weg … Daar is so baie baie dinge om oor en van Guatemala te se en te vertel ek weet nie waar om te begin nie so ek gaan dit kort knip en so kort moontlik hou !!! Soos julle almal teen die tyd weet ,was ons ‘n maand in Guatemala in Panajachel by ‘n ongelooflikke groot meer 14km by uhm kan nie onthou by hoeveel maar dit was baie baie groot en was ongelooflik mooi daar berge agter ons en dan meer...
30 Maart 2010 Ek wil net laat weet ons is veilig in Cambodia (Phnom Phen) na 'n lang dag se travel van Indië na Bangkok en toe eers na Cambodia waar ons genade gekry het op ons tasse, want nie een van ons se tasse was onder 15kg (die maksimum gewig toegelaat op binnelandse vlugte) nie en hulle het ons almal se tasse deur gestuur wat net God se genade was. Ek en PJ het toe een van die local kosse geëet wat heerlik was sticky rice $ mango julle verstaan nie dit was net die beste veral na...
Hier by die Kinderhuis in Dwarka Hier is so in die 80 kinders hier wat tussen die ouderdom van 3 jaar tot 16 jaar is hulle noem die GCEX meisies “Antie” en ons GCEX ouens noem hulle “Uncle”. Die grond wat hulle het, is ongelooflik groot en ek dink nie enige kind in Indië of selfs in die wêreld kan se hulle so groot erf of speelpark het nie. Ons almal slaap in ons tente ! Die wasgoed hang daar ja Ons het die 7de die oggend vroeg op gestaan in Shimla...
05 Maart 2010: Ons het gister ʼn ongelooflike dag gehad ons het in die berge gaan stap in die koue en dit was toe gemis en as jy trap trap jy soms tot by jou heupe so diep is die sneeu. Terwyl ons op gestap het, het dit gesneeu reën wat ʼn lekker gevoel en belewenis was. Natuurlik het ek oral op geklim en ek het tot gehol in sneeu !!! Ek het partykeer gedink ek trap nog op sneeu dan sit ek heup diepte in die sneeu en dan vries jy jou boudjies af in daardie sneeu. PJ het...
03 Maart 2010 Dit is ʼn ongelooflike belewenis sover in Indië Ons het 2uur JHB verlaat waar ons mense moes tata se wat ongelooflik moeilik was. Op die vliegtuig het almal maar geslaap en fliek op 2 gekyk het. Ons het ook asemrowende mooi dinge gesien uit die lug ons het oor Zanzibar gevleg en het oor klomp riviere en mere gevlieg het en dit was nog vol maan ook wat alles net nog mooier en mooier gemaak het. Net voor ons geland het in Dubai was dit net liggies waar jy kyk uit die vliegtuig uit wat ʼn baie...