Global Challenge Logo

GC Missions Blog Archive text

Participant Blogs

Global Challenge Missions Blog Archive: These are real blogs, from real people, bringing real change...

My Big Day!

" My old self has been crucified with Christ, it is no longer I who live, but Christ who lives in me. So I live in this earthly body by trusting in the Son of God, who loved me and gave himself to me" Gal 2:20

On the 26th Jan 2010 on a misty weekday morning I was baptist in the Indian Ocean. Making the decision to die to my old self and to live through the Holy Spirit living in me. What this means for me is captured in the above scripture. Through Christ that died for me on the the cross and I making the decision to repent my sins and to get baptised, the holy spirit lives in me.
What a wonderful day this is and thanks to our mighty God sending his Son Jesus Christ to die for us on the cross, THIS IS AVAILABLE TO US ALL!
Praise the Lord! 

Rate this blog entry:
YELLOW TEAM 2010*
So that's what you call it these days!!
 
Comments

Guest - Andre en Aletta Leach on Monday, 15 February 2010 12:21

Stoffel die grootste dag van jou lewe. Alhoewel ek glo dat jy dit by hernuwing doen en nie vir die eerste keer nie. Groot is die verantwoordelikheid as ons so totaal oorgee aan Christus. Jy sal in ons gebede bly die hele tyd. Baie sterkte en ek glo die wonderwerke wat die Here deur jou en jou groep gaan doen sal die hele wereld aan die brand steek. Al ons liefde

0

Guest - louis on Monday, 15 February 2010 19:29

absoluut stunning.mag jy die volheid van die inwning van die Heilige Gees in jou lewe ervaar elke dag. wonderlik om 'n God van "nuwe begin " te kan dien. spreek seen op seen in jou lewe.

0
absoluut stunning.mag jy die volheid van die inwning van die Heilige Gees in jou lewe ervaar elke dag. wonderlik om 'n God van "nuwe begin " te kan dien. spreek seen op seen in jou lewe.
Guest - nig on Tuesday, 16 February 2010 04:07

WOW! NEEF Geluk! ek is baie bly saam jou. May the journey be great!

0
WOW! NEEF Geluk! ek is baie bly saam jou. May the journey be great!
Guest - Ammie Rootman on Sunday, 07 March 2010 16:49

Hey Stoffel, baie bly vir jou my vriend, jy gee betekenis aan wat die Bybel ons voorskryf. Ek kry regtig hoendervleis as ek sien wat jy skryf, die heilige gees werk werklik binne jou en totale oorgawe glo ek is die pad waarheen God ons as gelowiges lei. Bra, jy's 'n voorbeeld vir ons almal en my gebed en boodskap is net: staan sterk en glo soos 'n mostertsaadjie! Jy moet soos Jesus, die leeu van Juda, in die bres tree en veg vir jou God! Sterkte daar in die verre, dink aan jou!!

GC Logo White Jumper Man Transparent medium

Thanks to QuestionPro for providing us over 35 question types to choose from. The advanced question types help up collect deep insights.

© Global Challenge. All rights reserved.