Global Challenge Logo

GC Missions Blog Archive text

Participant Blogs

Global Challenge Missions Blog Archive: These are real blogs, from real people, bringing real change...

Dankie Liewe Jesus is al was ons kan sê !

Ons het Suid-Amerika  met ‘n bang af geskop, ons het in Mendoza in Argentina ‘n nag gebly waar ons in ‘n Hostel ge oornag  het en het die Bafana Bafana wedstryd teen Uruguay gekyk saam met die Argentinean wat glo vir my hulle is mal verby oor sokker , maar julle sal seker verstaan want sokker was daar in SA. Oral in die land was daar vlae en mense met hemde en met hulle vuvuzelas in strate geblaas wat my natuurlik aan huis laat dink het hoe dit daar in SA is in my en ons eie agter veld. Ons...
Continue reading
Rate this blog entry:
5342 Hits
0 Comments

Geel Span in die Sneeu

Geel Span in die Sneeu
Die Geel Span het gister ʼn ongelooflike dag gehad ons het in die berge gaan stap in die koue en dit was toe gemis en as jy trap trap jy soms tot by jou heupe so diep is die sneeu. Terwyl ons op gestap het, het dit gesneeu reën wat ʼn lekker gevoel en belewenis was. Natuurlik het ek oral op geklim en ek het tot gehol in sneeu !!! Ek het partykeer gedink ek trap nog op sneeu dan sit ek heup diepte in die sneeu en dan vries jy jou boudjies af in daardie sneeu. PJ het op...
Continue reading
Tags:
Rate this blog entry:
4771 Hits
0 Comments

Ongelooflike belewenis in Indië

Ongelooflike belewenis in Indië
03 Maart 2010 Dit is ʼn ongelooflike belewenis sover in Indië Ons het 2uur JHB verlaat waar ons mense moes tata se wat ongelooflik moeilik was. Op die vliegtuig het almal maar geslaap en fliek op 2 gekyk het. Ons het ook asemrowende mooi dinge gesien uit die lug ons het oor Zanzibar gevleg en het oor klomp riviere en mere gevlieg het en dit was nog vol maan ook wat alles net nog mooier en mooier gemaak het. Net voor ons geland het in Dubai was dit net liggies waar  jy kyk uit die vliegtuig uit wat ʼn baie...
Continue reading
Tags:
Rate this blog entry:
4578 Hits
0 Comments

Ek vertrou die HERE met my toekoms !

Ek vertrou die HERE met my toekoms !
Hier by die Kinderhuis in Dwarka   Hier is so in die 80 kinders hier wat tussen die ouderdom van 3 jaar tot 16 jaar is hulle noem die GCEX meisies “Antie” en ons GCEX ouens noem hulle “Uncle”. Die grond wat hulle het, is ongelooflik groot en ek dink nie enige kind in Indië of selfs in die wêreld kan se hulle so groot erf of speelpark het nie.         Ons almal slaap in ons tente !                     Die wasgoed hang daar ja Ons het die 7de die oggend vroeg op gestaan in Shimla...
Continue reading
Rate this blog entry:
4457 Hits
0 Comments

In die sneeu

In die sneeu
05 Maart 2010: Ons het gister ʼn ongelooflike dag gehad ons het in die berge gaan stap in die koue en dit was toe gemis en as jy trap trap jy soms tot by jou heupe so diep is die sneeu. Terwyl ons op gestap het, het dit gesneeu reën wat ʼn lekker gevoel en belewenis was. Natuurlik het ek oral op geklim en ek het tot gehol in sneeu !!! Ek het partykeer gedink ek trap nog op sneeu dan sit ek heup diepte in die sneeu en dan vries jy jou boudjies af in daardie sneeu. PJ het...
Continue reading
Rate this blog entry:
4246 Hits
0 Comments

Veilig in Deli

Veilig in Deli
Ons is veilig in Deli Indië Dit is heeltemal 'n ander kultuur - dit is net mal (die straat lyne en robotte help niks) maar dit is baie baie lekker. Ons is 3 1/2 ure voor SA Tyd Ons is nou my een van baie markte in een van die gangetjies in strate. Ons ry more 05h45 met die trein na die Himalaja Berge. My mangel onsteking pla nog – bid asseblief dat dit gesond word (12h00 SA Tyd - 27 Feb. 2010) Hier is South Bound span op lughawe in Johannesburg. Dit was 'n missie om daar te kom...
Continue reading
Rate this blog entry:
4242 Hits
0 Comments

Die wêreld moet weet dat GOD 'n healing God is !

Die wêreld moet weet dat GOD 'n healing God is !
30 Maart 2010   Ek wil net laat weet ons is veilig in Cambodia (Phnom Phen) na 'n lang dag se travel van Indië na Bangkok en toe eers na Cambodia waar ons genade gekry het op ons tasse, want nie een van ons se tasse was onder 15kg (die maksimum gewig toegelaat op binnelandse vlugte) nie en hulle het ons almal se tasse deur gestuur wat net God se genade was. Ek en PJ het toe een van die local kosse geëet wat heerlik was sticky rice $ mango julle verstaan nie dit was net die beste veral na...
Continue reading
Rate this blog entry:
3735 Hits
0 Comments

2010 South Bound Span veilig in Deli

2010 South Bound Span veilig in Deli
Ons is veilig in Deli Indië Dit is heeltemal 'n ander kultuur - dit is net mal (die straatlyne en robotte help niks) maar dit is baie baie lekker. Ons is 3 1/2 ure voor SA Tyd Ons is nou my een van baie markte in een van die gangetjies in strate. Ons ry more 05h45 met die trein na die Himalaja Berge - Hierdie is vliegtuig aarmee Span vetrek het van Jhb Lughawe
Rate this blog entry:
3286 Hits
0 Comments

Viva viva viva la South Africa

Viva viva viva la South Africa
Rate this blog entry:
3153 Hits
0 Comments

AANDAG AANDAG al my vriende en familie !!!

AANDAG AANDAG al my vriende en familie !!!
AANDAG AANDAG al my vriende en familie !!! Alles het op 12 Jan begin waar ons by die PE lughawe 1uur moes op getel het maar het ‘n uur en ‘n half gewag vir Anthony met die Deo Doxa J-Bay bussie. Toe ons in J-Bay aan gekom het was ons vriendelik verwelkom en hulle het ons slaapplek gaan wys waar ons manne by LXP se huis gaan slaap het - LXP is ‘n ander organisasie. In die eerste weeek of twee het ons Module 1 van die Veritas Bybelkurses gedoen Dit is ‘n kursus wat mens meer leer en help...
Continue reading
Rate this blog entry:
3144 Hits
0 Comments

GC Logo White Jumper Man Transparent medium

Thanks to QuestionPro for providing us over 35 question types to choose from. The advanced question types help up collect deep insights.

© Global Challenge. All rights reserved.