I'm 18years old, living in Pretoria and almost finished with school. It's really difficult talking about yourself, or just explaining who I am! I like, talking,sharing and meeting new people. I like to travel and test myself a lot. I love living life and doing things that is different. I came to the point where I had to ask myself what I am going to be doing next year and with the rest of my life. I came across Global challenge and then I was shocked to see how awesome opportunity this is and why there isn't more of this...
Participant Blogs
Global Challenge Missions Blog Archive: These are real blogs, from real people, bringing real change...
Hi All! We are competing in our first challenge (similair to amazing race!) and this is one of the tasks! Cheers!
Groete uit Dahab, Egipte! Die afgelope tyd was soooo geseënd gewees vir my. Ons was oor kerstyd by die Himalaya berge in Daramsala, Noord Indië, by die Tibettian grens. Dit was verskriklik mooi gewees. (Want daar was meer van God as van mense – natuur). Op kersdag self het ons (ek, tannie Tersia, Adette en Petro) uitgespat en 'n nuwe horison gesoek om te ontdek. Alhoewel ek elke dag 'n piek gesummit het wat daar was om my avontuurlistige gier te plesier was hierdie 'n roete van 'n ander opdraend, hehe. Ons doel was om die "Snow-Line" te bereik want...
Hallo Almal... ek het so baie geleer in die laaste maand dat ek nie eers kan dink wat die jaar gaan doen nie. ons was in Chani Village in die traskei naby Mtata. dit was soooooo mooi daar gewees ons het wel gechallenge om daar te kom, maar dit was alles die moeite werd ek het dit so baie geniet. ons het een lift al die pad gekry van Jeffreys tot daar. En die legend ou wat ons gevat het woon in Jeffreys EN hy het vir ons geen geld gevra nie wat n seen. Dit is so moeilik vir my...
Hey Almal wat so getrou my blogs lees... hoop dit gaan nog goed met julle en dat die jaar sover net n blessing is... Dankie vir almal wat al geld gedoneer het. Ons het gister R80 000 gekry en nou kan ons almal Egipte toe gaan... jippy Die week het ons baie goed gedoen oor spiritual Gifts - dit was amazing die Here ht regtig met ons gewerk. Ek sit nou in my kamer vir die laaste keer ons vlieg oor 5ure en 15 min (presies). Ek is super opgewonde en kan nie wag om te gaan nie. Vanoggend het...
Moncara, Peru through Quito in Ecuador (and some Columbia!) then Cosat Roca and finally in Nicargua... Our firt set up ministry in 15 days began... After spemding time apart and some of the team spending time in the HIlton hotel (flight got cancelled to Panama and so were booked in for a night) Southbound refocussed our thoughts and began zoning in on new opportunities to serve. In the past days we as team we encouraged to really engage in time with the Lord and evalute our journey. We got the chance to be emotionally , physically and spirirually rejuvinated. YAY!...
Dis baie nice hier,ons geniet dit vreeslik baie!Maar ek het nooit geweet ek sal koud kry in die woestyn nie,maar so leer ons ma!Maar ek moet daar by ook se ek mis al kla Suid afrika!Ek het nooit geweet ons het so n nice land nie.Love u S.A!Dis nogals CHAOS in die land,veral met die traffic dis heavy deur mekaar!As julle Pta\Jhb mense dink julle kan kar ry,kom kyk hier julle het nog n paar tricks om te leer!Ons is in Cairo op die oomblik maar ons ry vanaand Dahab toe!Cheers vir eers!
Hi all, sorry for blogging such a long time ago! Times are crazy! This blog is about part of India and I'm sorry to say that it is in Afrikaans, because it is a mail I sent a while back, so sorry for all the english speaking folks! The next one will be in english!
Learning that God provides in everything is definitely a process. One of the best ways to experience God's provision is to give God a chance to provide. Putting yourself in a position where you can’t do anything about your circumstance prepares the way for God to show a little bit of His amazing glory.