Global Challenge Logo

GC Missions Blog Archive text

Participant Blogs

Global Challenge Missions Blog Archive: These are real blogs, from real people, bringing real change...

God is die tydbepaler

God is die tydbepaler
Deur: Benescke Botha Die Chinese bamboesriet. ’n Plant wat met ’n klein saadjie in die grond begin. ’n Plant wat na ’n jaar, buiten vir ’n klein groen stukkie uit die grond, skynbaar omtrent niks gegroei het nie. In die tweede jaar waarin die plant met water gevoed, beskerm en selfs met kunsmis behandel word, is daar steeds min groei. Só ook in die derde en die vierde jaar. Dit is dan, in die vyfde jaar dat iets vreemd met die plant gebeur. In net ses weke skiet die bamboesriet (wat voorheen nog net ’n paar sentimeter bo die grond...
Continue reading
Rate this blog entry:
3220 Hits
0 Comments

And... GO!! Joyful, joyful we will serve You!

South African soil is our home for not much longer... It's crazy to imagine what we' ve been through these 7 weeks of training! God has been so amazingly faithful!  It's with an amazing joyful spirit that we charge into the nations!

February has really been a teaching filled month. After our time in the Transkei, we appreciated the little things so much more, a carpet, flushing toilets and butter with your bread! If one thing, this challenges you on simplicity living – this is a lifestyle I want to adapt in every area of my life. Global Challenge is not just a gap-year.

Continue reading
Rate this blog entry:
3218 Hits
0 Comments

Sterwend in 'n rooi rok

Sterwend in 'n rooi rok
Dit was die perfekte oggend. Wolke wat die berge omvou, mis oor die meer, die maan amper volrond en die lug wat verkleur van donkerblou na pers en dan saggies wasempienk. 'n Eensame vissersbootjie dobber op die water en riete maak skaam hulle verskyning soos die water liggies terugtrek en opstoot. Die son kom aan die een kant op en aan die ander gaan die maan onder. Vir 'n oomblik gee dag en nag mekaar 'n skuins-soen op die wang van die meer. Sonsopkoms het 'n spesiale betekenis gehad. 'n Deel van 'n liedjie "Dante's Prayer" spook al heel jaar...
Continue reading
Rate this blog entry:
3205 Hits
0 Comments

PORTUGAL...

  Ola Vriende   Wat ‘n voorreg om nog te kan lewe. Ek is in die laaste week van Ekspedisie en my hart kook nog oor van alles wat in my aangaan.   Portugal is ‘n besonderse plek met ‘n groep mense wat my net nog meer huis toe laat verlang, want hulle is gasvry, vriendelik, spontaan, lagwekkend en laf - my tipe mense!! Ons het mos nou die 14de Janeiro (Portugees) geland hier en ons bly by gaste-ouers, hier naby Lisbon die hoofstad, in Masamma. Ek en Martin bly by twee jong Portugese ouens (een kom van Brazil ook af)...
Continue reading
Rate this blog entry:
3166 Hits
0 Comments

Viva viva viva la South Africa

Viva viva viva la South Africa
Rate this blog entry:
3152 Hits
0 Comments

Vision for 80 Days

As ek aan my droom en visie vir die reis dink is daar 2 gedeeltes wat dit vir my baie goed opsom:  Life is not a journey to the grave with the intention of arriving safely in a pretty and well preserved body, but rather to skid in broadside, thoroughly used up, totally worn out, and loudly proclaiming, “Wow, what a ride!”  Wil met so ‘n intensie die reis aanpak en elke situasie ten volle probeer benut.  Wil in soveel meer afhanklik groei in die Here en Sy hart soek vir elke situasie wat ek myself in kan kry.  Wil...
Continue reading
Rate this blog entry:
3146 Hits
0 Comments

AANDAG AANDAG al my vriende en familie !!!

AANDAG AANDAG al my vriende en familie !!!
AANDAG AANDAG al my vriende en familie !!! Alles het op 12 Jan begin waar ons by die PE lughawe 1uur moes op getel het maar het ‘n uur en ‘n half gewag vir Anthony met die Deo Doxa J-Bay bussie. Toe ons in J-Bay aan gekom het was ons vriendelik verwelkom en hulle het ons slaapplek gaan wys waar ons manne by LXP se huis gaan slaap het - LXP is ‘n ander organisasie. In die eerste weeek of twee het ons Module 1 van die Veritas Bybelkurses gedoen Dit is ‘n kursus wat mens meer leer en help...
Continue reading
Rate this blog entry:
3144 Hits
0 Comments

Blue TEam strikes again!: India edition

 

As of yesterday morning, blue team started yet another adventure. At breakfast, the greater southbound team was surprised with a challenge to get from Mousoorie to New Delhi. The tasks: near to impossible, The Purpose of getting back to Delhi: achievable only with God’s help (seeing as we were given $0 for the challenge). Regardless, we set out. We set out with Strength and with Honor and with Delhi in our future.

Continue reading
Rate this blog entry:
3139 Hits
0 Comments

Challenge - Malasia by the Blue Team

Challenge - Malasia by the Blue Team
"Oh what tangled web we weave when first we practice to deceive" - Sean Connery We started at 6am and went from the Petrona's twin towers (where the movie Entrapment was filmed) to 273 steps with snakes and monkeys.  Taking pictures and running in the rain - asking for donations and then giving it all away.  Was it fun - ????????????  Only after you forget about your sore feet and legs and your stomach settled from the pig intestines that you ate.  Definitely enjoying it when the little fish are eating away at the dead skin on your feet and you know that you are...
Continue reading
Rate this blog entry:
3104 Hits
0 Comments

Laaste blog uit die verte

Bondea Me Amigo! Kyk, die beloofde land is nou wel vol melk en heuning , maar dis nou tyd vir my om terug te keer na die land waar die koeie en bye is! Ek is nou maar een van daai ouens wat sal val vir ºn dame wat lekker kos kan maak. En jong ek geniet darem maar ºn stukkie vleis, mielie pappie en so Saterdag middag Biltongtjie saam die Rugby! Hehe Portugal was so gebless gewees. Ons het mos geserve by 'Igraje Reformada Evangelica'. Maandag het ons gaan bedien by die laeskool, wat ºn vreugde was dit vir my...
Continue reading
Rate this blog entry:
3065 Hits
0 Comments

GC Logo White Jumper Man Transparent medium

Thanks to QuestionPro for providing us over 35 question types to choose from. The advanced question types help up collect deep insights.

© Global Challenge. All rights reserved.