Global Challenge Logo

GC Missions Blog Archive text

Participant Blogs

Global Challenge Missions Blog Archive: These are real blogs, from real people, bringing real change...

something new

Kan julle glo dis al 'n maand wat ons weg is uit SA!!!!!! En daar het al so baie gebeur die tyd.  Ons is op die stadiu in DEHAB dis so mooi hier.  Die Here het ons nog net kom bederf die maand.  Ek leer so baie van myself en van die Here.  Ek verstaan nou meer as ek die Bybel lees nadat ons al die plekke besoek het.  Dit was vir my die beste toe ons by die lee graf staan.  Ek het op nuut weer besef die Here leef en hy het dit vir my en jou gedoen....
Continue reading
Rate this blog entry:
3390 Hits
0 Comments

My hart klop Afrika !

  My hart klop Afrika! Iets wat ek in my wildste drome nooit sou kon dink nie!Somtyds voel dit vir my asof ek totaal en al mal moet wees. Gelukkig weet ek dat dit als deel is van God se pad wat Hy met my stap- iets wat min mense kan verstaan. My Logiese denke se : " Bekommer jou oor die dag van more ", terwyl ek weet Christus se "Moenie!" Dit is presies wat ek wil doen.Ek voel ek soos Paulus wanneer hy se dat dit wat hy wil doen , dit doen hy nie! Ons het die afgelope...
Continue reading
Rate this blog entry:
3368 Hits
0 Comments

Meer oor my...

Ek is 'n derdejaar Sielkunde-student van Stellenbosch. Ek is baie lief vir mense, avontuur en stories. Ek lees en fliek graag; gaan stap,draf of klim gereeld berg en kuier baie saam met my vriende en familie. Ek hou van vreemde tale aanleer en vreemde kos eet en nuwe dinge uitprobeer. Verder is ek ook lief vir perdry, kosmaak, skryf en toneel. Ek is in 'n koshuis waar ek betrokke is by 'n hele paar aktiwiteite. Ek is ook betrokke in my kerk en is 'n volunteer by twee gemeenskapsorganisasies. Ek is 'n middelkind, maar glo nie dat ek aan die...
Continue reading
Rate this blog entry:
3351 Hits
0 Comments

Egypt & Israel uit my pen...

80 Days Egipte- Israel Jumpinginto GRACE Vriende Dit is 02:32am op Madrid lughawe, ek is stokflou, maar kan nie ‘n oog toemaak nie. Daar is te veel wat in my kop maal en êrens moet ek uiting gee aan oorlaaide emosies van oorstelpde vrede, blydskap en liefde! 80 Days het afgeskop met ‘n skepskop van die halflyn af en van die begin af punte op die bord gesit. Ons spannetjie is nou op pad Portugal toe en sal sekerlik daar wees wanneer ek die brief klaarmaak. Ek kan ampertjies nie glo dat ons die eerste twee lande reeds deur is...
Continue reading
Rate this blog entry:
3351 Hits
0 Comments

My sonder pretensie Afrika gedig

My sonder pretiensie Afrika gedig   Die onregverdigheid van agterbly, kom maak hom tuis soos 'n ongenooide gas want hoe kokm jy, vreesloos, grensloos, vleesloos rondhuppel deur die Jordaan, terwyl ek weerloos, sonder jou my ousus, hierdie kant moet bly staan.   Iewers tussen Jeffreys en die Knysnabos, los ek my gebroke hart, verruil ek hom vir tand en tydlose Afrika glimlagte wag ek geduldig vir volmaakte Godsheling om te kom   Soos Paulus verstaan ek ook nou beter, om te lewe is Christus, te sterwe 'n wins want jy was nooit myne om te hou nie, nie toe nie...
Continue reading
Tags:
Rate this blog entry:
3328 Hits
0 Comments

2010 South Bound Span veilig in Deli

2010 South Bound Span veilig in Deli
Ons is veilig in Deli Indië Dit is heeltemal 'n ander kultuur - dit is net mal (die straatlyne en robotte help niks) maar dit is baie baie lekker. Ons is 3 1/2 ure voor SA Tyd Ons is nou my een van baie markte in een van die gangetjies in strate. Ons ry more 05h45 met die trein na die Himalaja Berge - Hierdie is vliegtuig aarmee Span vetrek het van Jhb Lughawe
Rate this blog entry:
3285 Hits
0 Comments

Die vreemde in....

'All my bags are packed, I, ready to go!!!!!.......'Okay 'Bag'. Moes sekerlik weet dat alles nie sou inpas en moes toe maar weggee, uitgooi en ligter maak. Die tyd het aangebreek om al die koebaais te se.  Ek is seker die Isrealiete het so gevoel (my maag draai al heeltemal in die rondte)toe hulle uit Egipte getrek het, maar soos hulle trek die Here ook vooruit om ons te ly en te stuur.  God het my tot nou toe meer geseen as wat ek ooit kon droom. Dankie vir julle ondersteuning en liefde, hetsy deur gebedsondersteuning, emosioneel of finansieel. Dit is 'n voorreg om die vrede van...
Continue reading
Rate this blog entry:
3270 Hits
0 Comments

Quick update, prayer request and some photos!*

Quick update, prayer request and some photos!*
Hi all* we still busy busy... Veritas Bible course, teachings, community work, challenges, building playgrounds, playing with kids, helping them with homework, dancing, worshiping and embracing God!!!* Wednesday we went to the ARV clinic again in the community to help out, and after i helped at the soup kitchen, we were playing with a beautiful litlle girl, Soso! I asked her mommy about the rope around her waist and she said it was her traditional belt! i asked what it was for and she just said for protection against the tokolosies! i want us to please pray against these beliefs...
Continue reading
Rate this blog entry:
3260 Hits
0 Comments

Sri Lanka - A lot about love

  Japan – Sri Lanka A lot about LOVE... by Johannes Wagner     What a day. Flying from Hawaii to Japan, we crossed a timeline which pushed us 15hours ahead in time ... Crazy! Who said time travelling is impossible?   In Japan we stayed for one night in a little town called Narita. Japan is probably the place I saw who is the most “culturally active” – they have a very rich one. We wanted to sleep at the airport, but they actually closed for the night! So we were forced to get lodging. After treating the team...
Continue reading
Rate this blog entry:
3234 Hits
0 Comments

a family joined by their backpacks

  Hi all! Its hard to reflect on a week that went by in a flash but still feels as if we've been here for months! This week the Leadership Team welcomed us as if we were long lost family member finally making our way back home.  The thing connecting us were not blood and a family name but the passion for Christ, the unknown and a burning desire to see God heal nations. I now understand what God meant when He said HE alone directs our steps. Listening to the team members stories of how they all came to join the...
Continue reading
Rate this blog entry:
3221 Hits
0 Comments

GC Logo White Jumper Man Transparent medium

Thanks to QuestionPro for providing us over 35 question types to choose from. The advanced question types help up collect deep insights.

© Global Challenge. All rights reserved.